Pink (sangeres)

Pink
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alecia Beth Moore
Geboorte 08 September 1979 (1979-09-08)
Doylestown, Pennsilvanië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Sangeres, aktrise
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

P!nk (gebore 8 September 1979) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Charlie's Angels: Full Throttle (2003) en Happy Feet Two (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search